Ddisselblom

Waansinnigheid

Įvertinimas


Jou o?ou my gevange
En in my tronk sonder tralies
Groei ek 'n tulp om jou te onthou
Jou waansinnigheid verblind my
Met beelde van sagte, donker stiltes
Wat ek in my eenheid probeer
onthou
Refrein

Maar jy praat sonder woorde
Soos 'n waterval vloed jy my
Van bo en onder
Styg die gety
Tot ek verdrink


 

Komentarai

Komentuoti